by Shells on the Beach | LekkeSlaap
+59

Shells on the Beach

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Shells on the Beach
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anton B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location. Neat and clean accommodation supported by friendly owners.

See stars

Shells on the Beach se terugvoer

Thank you.

Shells on the Beach
Nico D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nico D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddelde blyplek met 'n goeie ligging.

Kan meer doen aan jou eerste indrukke van die plek.

Rindie F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rindie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld met die see op jou stoep.

Dit was ons eerste keer in Port Elizabeth. Ek wil net dankie sê vir die lekker verblyf en vriendelikheid wat ons ontvang het. Dit was so lekker om hier by Shells on Beach te kon vakansie hou met die see op ons stoep. Jy hoor hoe die branders breek en dis alles wat 'n mens soek wanneer jy by die see kom vakansie hou. Die plekkie is pragtig veral die tekening op die muur. Ek beveel die plekkie aan vir jou wegbreek tyd by die see. Jy sal nie spyt wees nie.

Anina N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina N
Enkelreisiger

Uitstekend.

Het my verwagtinge oortref.

Lesley C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little piece of paradise.

The hosts were most accommodating and nothing was too much trouble to make our stay enjoyable.

Anja S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Stil, rustig en die see reg voor jou deur. Geen deurgang.

Sonelle V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonelle V

Dit was 'n baie rustige en mooi kuier.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was presies soos die fotos. Die see-uitsig was fantasties en die strand is beautiful.

Hugh S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geleë, op die see.

Troeteldiervriendelik en vriendelike gasvrou, netjies en skoon!

Lauren F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren F

Relaxing.

We will definitely be staying there again in future.

Gerda C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Ongelooflik rustig!

Die mooiste uitsig met hope spasie. Het heerlik ontspan!

Sarah-jane W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-jane W
Enkelreisiger

Loved being able to bring my doggie with me.

The owners were very friendly.

Dries T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtige uitsig.

Privaatstrand 'n bonus. Verblyf goed ingerig. Letterlik amper op die strand. Binne loop afstand van hoofstrand. Vriendelike gasheer en vrou.

Jeanine J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine J
Gesin met klein kinders

Awesome!

Ek sal hierdie plekkie definitief aanbeveel.

Petro P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging. Het heerlik gebly. Baie lekker stil met net die golwe wat mens hoor

Baie lekker gebly. Alles wat nodig was was daar. Baie netjies en skoon

Shells on the Beach se terugvoer

Baie dankie Petro

Shells on the Beach
Hugo M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi see-uitsig in 'n ontspanne atmosfeer.

Nader aan die see kan mens nie bly nie. Baie mooi huis (uitstekend toegerus) met genoeg ruimte binne en buite. Die ontvangs was baie hartlik en die eienaars maak seker niks kort nie. Ons kon heerlik langs die see stap en ontspan. Ons sal vir seker weer wil terugkom vir nog 'n besoek.

Shells on the Beach se terugvoer

Baie dankie Hugo!.

Shells on the Beach
Dries T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker.

'n Stukkie ongerepte juweel. Pragtige eenheid. Privaat en stil. Aangename en behulpsame gasvrou. Ideaal vir iemand wat stilte en die mooi van die see wil geniet. Strand letterlik amper op jou stoepie. Vele rotse en poele vir kinders om te geniet. Geen verkeer, privaat strand. Spar naby. Kan Shells on the Beach met vertroue aanbeveel. Gaan vir seker weer soontoe vir vakansie. Eenheid is genoegsaam toegerus.

Shells on the Beach se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit is lekker as iemand die stilte geniet. Kom asseblief weer terug.

Shells on the Beach
Amanda C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome and awesome hosts.

Pleasant people. So relaxing. Beautiful view.

Lizell L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Branders op rotse!

Heerlike wegbreek, rustig, stil - enigste geluid is die branders op die rotse. Eienaar het ekstra throws voorsien om meubels toe te gooi vir ons hond, en was vriendelik en behulpsaam. Uitstekende hidden gem! Eenheid is goed ingerig, en pragtig - ons het 'n broodmes en kaasrasper gekort, maar dit is maklik oorkombaar.

Mervin C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mervin C
Saam met vriende

Het nie besef dit is 'n oopplan-kamer nie, want foto's op julle webtuiste gee 'n ander indruk.

In elk geval, die verblyf was lekker, genoeg toebehore.

Shells on the Beach se terugvoer

Sorry to disappoint. The Shell where you stayed is described as an open plan bachelor flat. Please see the description copied here: Accommodation comprises 3 units, which include Shell on the Beach, On the Beach and The Jewel which can accommodate 8 guests in total. The Shell is an open-plan bachelor flat which can accommodate 2 guests and comes equipped with a king-size bed, a bathroom, kitchenette, living area and a large balcony fitted with a sheltered braai area. On the Beach comprises 2 en-suite bedrooms, a lounge and a small office area, and a dining room with combined kitchen, which is equipped with a fridge, and an oven and a stove. This apartment features a balcony with full sea views.

Shells on the Beach
Lee-ann T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, beautiful, private. Absolutely amazing, we loved our stay and will definitely be back!

Personal preferences were considered, which is such a nice touch. Felt like a home away from home.

Hester G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is baie netjies, op die strand, baie stil en 'n lekker braai-area.

Sal enige tyd weer gaan, het als wat nodig was.

Shells on the Beach se terugvoer

Baie dankie.

Shells on the Beach
Sharon C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die mees fantastiese ervaring ooit en die diens was ongelooflik goed.

Die gasheer en dame het ons baie goed verwelkom en was dadelik beskikbaar met die nodige hulp. Dit was werklik aangenaam van begin tot einde van ons verblyf. Daar was definitief nie 'n tekort aan enigiets nie. Ek sal beslis weer daarheen gaan en beveel vir enigiemand wat 'n rustige wegbreek langs die see soek.

Anet K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en gerieflik.

Die plekkie is goed ingerig, maar het ongelukkig nie aan die verwagtinge voldoen nie. In vergelyking met die prys het ons meer verwag.

Shells on the Beach se terugvoer

Sorry, we didn't meet your expectations, some people enjoy the quiet and peaceful rest we offer.

Shells on the Beach
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 55, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c6aa85655f15d027d168db2e6487cb3bc24b05205b8ae11232b085bf9754fb1f2f1834aad61845548207736a8bc22133559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 55 Seaway Drive Kini Bay 6007 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -34.01927764658 25.373255995574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem