by Shells on the Beach | LekkeSlaap
+59

Shells on the Beach

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 55, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shells on the Beach is op die seefront in Kinibaai in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dié woonstelle is in 'n rustige tuin en die rotsagtige strand is op gaste se drumpel.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat in totaal geskik is vir 8 gaste. Die eenhede is The Shell, The Waves en die Penthouse. The Shell is 'n oopplan-enkelwoonstel vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer, kombuisie, leefarea en 'n groot balkon met 'n beskutte braai-area.

The Waves is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n groot oopplan-kombuis, -eetarea en sitarea wat na 2 dekke lei. Die dekke is reg by die see met net 'n paar meter se grasperk na die strand. Elke eenheid het diefwering en ander veiligheidsgeriewe. Die Penthouse is 'n ruim woonstel wat voorheen die eienaar se woning was. Daar is braaigeriewe op die dek. Dit sluit 'n motorhuis in.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en WiFi in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is. Gaste parkeer buite in die oprit of in die doodloopstraat met 2 sekuriteitskameras.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, perdry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Shells on the Beach
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Seaway-rylaan 55, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Gaste dink Shells on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 55, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c6aa85655f15d027d168db2e6487cb3bc24b05205b8ae11232b085bf9754fb1f2f1834aad61845548207736a8bc22133559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 55 Seaway Drive Kini Bay 6007 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -34.01927764658 25.373255995574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem