Shelly Beach Akkommodasie by Shelly Beach No 5 Trevi | LekkeSlaap
+7
+7

Shelly Beach No 5 Trevi

Selfsorg
  • Vanaf R4 040 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 1382, Eenheid 5 Trevi, Shelly Beach , 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shelly Beach No 5 Trevi is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Trevi-kompleks met 'n uitsig oor die strand. Trevi is naby die Shelly-bootklub vir hengelaars en naby die Shelly-winkelsentrum. Daar is 'n swembad of gaste kan op die rustige strand ontspan.

Die woonstel het slaapplek vir 12 gaste. Die hoofwoonstel het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n groot oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Daar is 'n buitewoonstel wat slaapplek aan 2 gaste bied met 'n eie slaapkamer en badkamer.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die aparte woonstel het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en ander klein toebehore, asook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die sitkamer en die eerste slaapkamer het 'n omheinde balkon met sitplek, 'n etenstafel, stoele en gasbraaigeriewe. Buite is daar 'n lieflike privaat tuin en 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Shelly Beach No 5 Trevi sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marienerylaan 1382, Eenheid 5 Trevi, Shelly Beach , 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 040
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 040
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 040
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 1382, Eenheid 5 Trevi, Shelly Beach , 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa0e5320c7e3ae71b8e17c8e1ddb147d63f0fff469e23374aa0818e0812dfac8663a46fd5405a4c66116a61ff3a6e45a408b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 040  per nag (plek vir 12) 1382 Marine Drive Unit 5 Trevi 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.80350648152 30.412259035261
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za