LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shepherds Cottage | LekkeSlaap
+10

Shepherds Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooifontein, R355, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shepherds Cottage is 'n selfsorgkliphuis, 12 km van die hoofplaas af. Dit is in die berge en grens aan die Tankwa Karoo Nasionale Park. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vereis om op die grondpad te ry.

Die kliphuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort en gasgeiser vir warm water.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n houtkaggel. Die kombuis het 'n gasstoof, yskas, ketel, paraffienlampe, eetgerei en breekware. En daar is 'n braai-area buite. Die eenheid het nie elektrisiteit nie.

Shepherds Cottage bied prentjiemooi uitsigte op die berge en vallei en dit is stapafstand van 'n swembad met verskeie voëls en wild af.

Slaapplek

’n Bespreking by Shepherds Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Rooifontein, R355, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooifontein, R355, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMTAyNDViLWM5OWMtNDMyZC1iY2Q1LTVmYjBjYjJmNDQ2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) Rooifontein R355 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.164784741987 19.71661659808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!