Westville Akkommodasie by Shepherds Fold | LekkeSlaap
+12

Shepherds Fold

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochry-weg 67, Westville-Noord, Durban, 3637, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shepherds Fold bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat oor 'n ongerepte natuurreservaat uitkyk. Die gastehuis is in Dawncrest in Westville-Noord geleë en is naby winkelsentrums en restaurante in die Westville-area. Gaste sal mal wees oor die rustige atmosfeer.

Verblyf word in 4 smaakvol gemeubileerde gastekamers aangebied. Elke kamer het sy eie privaat ingang, tuin of patio, sowel as 'n TV, mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n gasbraai op die sondek waarvan gaste gebruik kan maak.

Parkeerplek is op die ten volle omheinde perseel beskikbaar en gaste ontvang hulle eie afstandbeheer om toegang tot die perseel te kry. Die gastehuis het WiFi, sekere DStv-kanale en beperkte wassery-geriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Shepherds Fold
Netheid
4.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Pitlochry-weg 67, Westville-Noord, Durban, 3637, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pitlochry-weg 67, Westville-Noord, Durban, 3637, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyWDJQLLQAuB2Ogxbdsmx0AGSble27wYvBTMCNf9HMn9boFEwu7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 67 Pitlochry Road Westville North 3637 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.819015977905 30.929225385189
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za