LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shepherds Lodge | LekkeSlaap
+43

Shepherds Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 344 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepherds Neck, Oranjemund, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R280 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shepherds Lodge is in Shepherds Neck in Oranjemund naby Suid-Afrika se grens geleë. Dit bied gerieflike verblyf aan gaste wat in Suidelike Afrika reis.

Die verblyf beskik oor 10 chalets, elkeen met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke chalet bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die lodge het 'n restaurant met 'n a la carte-spyskaart en 'n kroeg op die perseel.

Dié oase in die Namibwoestyn is 'n toevlugsoord vir reisigers en die ideale plek om te oornag voor hulle verder reis.

Neem asb. kennis dat daar 'n nie meer 'n grondpad is wat lei na Oranjemund toe nie. Daar is 'n kort grondpad van ongeveer 600 m na die lodge wat in 'n baie goeie kondisie is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 5 resensies vir Shepherds Lodge
Netheid
3.2/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • Shepherds Neck, Oranjemund, 0000, Karas
  • Gaste dink Shepherds Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 344 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shepherds Neck, Oranjemund, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw7M6EvCB5az7bjHVCyfUcui6fpxtAucZLNxtK9WWbh1PlGn0KO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R280  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Shepherds Neck Oranjemund 0000 Karas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.551486077615 16.495649814606
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!