LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shepherds Tree Backpackers | LekkeSlaap
+10

Shepherds Tree Backpackers

Rugsakreisigerslosies
Slaapsaal
Vanaf R200
per eenheid
Beskrywing

Die slaapsaal het 2 stapelbeddens en 2 ander beddens met duvets, lakens en kussings. Toesluitkassies en handdoekrelings is beskikbaar. Gaste bespreek 'n bed in hierdie gemeenskaplike slaapsaal en het dan volledige toegang tot die kombuis en gemeenskaplike areas.

Die eenheid/kamer het
Slaapsaalbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
6 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word sluit 'n bed en toegang tot 'n sluitkassie, gemeenskaplike areas en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront-rylaan 61, Knysna, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmODlkNDg4LTdkNzUtNDhhMy04M2YwLTlmZjJhMjM4YTQxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 61 Waterfront Drive Knysna 6671 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.038128821485 23.056823146172
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!