We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Sheppard Boutique Guesthouse | LekkeSlaap
+44

Sheppard Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheppardrylaan 23, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die bekende Sheppard Boutique Guesthouse is in Mpumalanga se hoofstad Mbombela (Nelspruit) geleë, en spog met 'n ongelooflike uitsig oor die Krokodilrivier en Mpumalanga se Laeveld. Die gastehuis se kamers het uitsigte oor die pragtige tuine en swembad.

Daar is 8 klassieke kamers, 9 luukse kamers, eksklusiewe kamers en 'n pragtige tuin-suite. Al die kamers is elegant gemeubileer in 'n styl tipies aan 'n grasieuse Engelse herehuis en beskik oor geriewe soos lugversorging, yskassies, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, toiletware, japonne en klein digitale kluise.

Al die geriewe wat jy sou verwag is op die perseel, soos 'n privaat sitkamer en swembad, ontbyt word op die uitkykdek bedien en daar is ander bederfies wat jou vir seker sal laat terugkeer.

Die gastehuis is 27 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af en sentraal geleë naby besienswaardighede. Dit is naby Witrivier, Malalane, Hazyview en Barberton wat dit ideaal maak vir 'n luukse wegbreek en vir sakereise. Dit is net 50 minute se ry van die Krugerwildtuin af vir 'n safari en net 5 minute van Mbombela (Nelspruit) se middestad af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Sheppard Boutique Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sheppardrylaan 23, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Sheppard Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheppardrylaan 23, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NjI3MDk5LWQ4NWEtNDgyOC05MWIyLTdjYTY0OWE5MDcxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 23 Sheppard Drive Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.48545 30.98469
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem