Sheppy Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sheppy Lodge is 'n ten volle toegeruste selfsorghuis wat privaat in die bos in die Marloth Park Natuurbewarea geleë is. Dis naby die Krokodilrivier geleë, maar bied nie uitsigte oor die rivier nie. Wild loop vrylik in Marloth Park rond en die voëllewe is volop met meer as 300 spesies in die omgewing. Marloth Park bied maklike toegang tot die Krugerwildtuin via die Krokodilbrughek of die Malelane-hek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n volledige badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kothuis buite met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die huis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas. Daar is gas en elektrisiteit en plafonwaaiers in die hele huis. Die lapa-area het braaigeriewe, 'n vuurput en 'n plonspoel met sitplek vir 6 volwassenes. Daar is 'n klein watergat voor die huis wat baie voëls en diere lok.

Slaapplek

'n Bespreking by Sheppy Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sheppy Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za