LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sherborne Guest House | LekkeSlaap
+33

Sherborne Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Sherborne Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chris L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid, netheid en heerlike kos.

Die plaaslewe was so rustig en hondjie haar gate uit geniet op grasperk. Om bederf te word met die heerlikste skaapboud, rys, bruinsous en groente afgerond met koeksisters en karamelhappies was 'n hoogtepunt. Ek beveel aan met grootste selfvertroue.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Annatjie
Sherborne gastehuis

Sherborne Guest House
At D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasatmosfeer na 'n lang reis vanaf die Kaap, dit was 'n wonderlike ervaring.

Reeds voor ons vertrek en tydens ons reis was ons gekontak en 'n veilige reis toegewens. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en het ons dadelik tuis gevoel. Hierdie is verseker nie ons laaste besoek nie.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer! Sien jul gou weer!
Groete
Annatjie

Sherborne Guest House
Armand V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Vriendelike diens en lekker oornag ligging.

Ons het slegs oornag vir een aand, maar die diens was goed en baie vriendelik! Goeie waarde vir geld!

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie! Was heerlik om jul by my gastehuis te kon he. Kom gerus weer
Groete
Annatjie
Sherborne gastehuis

Sherborne Guest House
Hennie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie goed en vriendelik ontvang. Baie netjiese kamer. Lekker aandete en groot ontbyt. Baie veilig. Sal beslis weer daar oorslaap.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Sien daarna uit om jul weer by my gastehuis te ontvang.
Vriendelike groete
Annatjie
Sherborne gastehuis

Sherborne Guest House
Lukas S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas S
Saam met vriende

Gerieflik en skoon.

Baie gerieflik en het lekker gerus na die lang pad. Baie gasvry en vinnig om te help.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.
Groete
Sherborne gastehuis

Sherborne Guest House
Louis V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Besigheidsreis

Baie gerieflike oorslaap na die Wes-Kaap.

Baie vriendelike diens. Die aandete was uit die boonste rakke.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Kom gerus gou weer.
Groete
Sherborne Gastehuis

Sherborne Guest House
Lawrance W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrance W

Dit was wonderlik.

Die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Het 'n onvergeetlike namiddag en aand daar spandeer. Die kamers en beddegoed was netjies. Dit was asof jy jou eie huis binnestap. Ek kan hierdie gastehuis vir enigiemand aanbeveel vir oornag of langer.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoering. Kom gerus weer.
Groete

Sherborne Guest House
Marius D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, puik kos, ontspan lekker.

Die personeel is uiters gasvry, baie moeite is met die aanbieding van etes gedoen, die slaapgeriewe is tipies plaas, outyds, maar gerieflik en silwerskoon. Diens uit die boonste rakke, sal beslis weer daar oornag.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie verslag. Kom gerus weer.
Groete
Sherborne Gastehuis

Sherborne Guest House
Liza V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly in 'n rustige plaasomgewing. Die diens was uitstekend en die kos was puik!

Liezel C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel C
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Wat 'n pragtige plek. Ons kon heerlik ontspan na 'n lang dag op die pad. Annatjie het so baie gedoen om ons kinders te bederf.

Alison E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alison E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, comfortable stay, with friendly staff in the restaurant.

They could accommodate us at the the last minute. Staff are friendly. Meals are good. Room had been recently renovated so new carpets were nice. Overall, comfortable accommodation at a reasonably price.

Sherborne Guest House's terugvoer

Thank you for the review, Alison. Do come again!

Kind regards,
Sherborne Guest House

Sherborne Guest House
Meyer D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meyer D
Gesin met tieners

Karoogasvryheid op sy beste.

Dit was 'n heerlike, ouwêreldse gastehuis. Die aandete was baie lekker. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, kom kuier gerus weer!

Sherborne Guest House
Henda S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henda S
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, en baie gasvrye eienaars.

Baie skoon en netjiese plek, ideaal vir 'n gesin. Ons is op die hande gedra met tipiese Karoo-gasvryheid. Sal definitief weer daar oorslaap.

Marie-helene B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-helene B
Gesin met tieners

Dit is altyd 'n plesier om hier oor te slaap.

Vriendelike ontvangs. Heerlike aandete soos altyd!

Corne L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Enkelreisiger

Baie goed geleë. Baie skoon en netjies.

Pragtige plaas, baie goed geleë naby die N9.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie! Kom gerus weer!

Sherborne Guest House
Corene V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene V
Gesin met klein kinders

Bo verwagting!

Gasvryheid, diens en rustigheid van plaas is wonderlik na 'n lang rit op die pad.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom gerus weer. Groete

Sherborne Guest House
Jan F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Aangenaam verras.

Aangename verblyf en vriendelike personeel. Jammer van die huidige padwerke.

Feline V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feline V
Saam met vriende

Fonteinwater!

Ons het lekker geëet en geslaap maar die fonteinwater vir bad, stort en drink was die lekkerste!

Hestea J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestea J
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspannend!

Heerlike, goed ingerigte kamer in 'n pragtige omgewing. Eienares deurentyd beskikbaar en vriendelik. Kinders kon hanslammertjies voer en die hele plaas verken. Die aandete en ontbyt was uitstekend en uiters billik geprys. Werklik 'n aangename ondervinding wat ons enige tyd sal aanbeveel.

Adre L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike boeregasvryheid.

Goeie ligging en vriendelike mense. Aandete en ontbyt was voortreflik. Die skaapboud was heerlik voorberei.

Sherborne Guest House's terugvoer

Baie dankie! Dit was 'n plesier om jul te kon ontvang! Kom gerus weer!
Groete
Annatjie

Sherborne Guest House
Johan C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met vriende

Puik!!!

Goeie oorslaapplek omdat ligging reg is. Annatjie se warm, vriendelike ontvangs, heerlike, ruim verblyf (skoon, netjiese verwelkomende kamers, warm water) met heerlike kaggelvuur, puik aandete (heerlike ete met Karoo-skaapboud), puik ontbyt. Mens behoort langer daar te bly as net oornag. Al klagte was die koue, maar dit is nie Sherborne se skuld nie, dis tog winter en dis Karoo. Nee, geen klagte, puik mense en verblyf.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9-/N10-roete, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPgV8Wrtk6HMRMo1Cbj0rpLKgxYAclAzrdXwbeVWqVqrzwgAGuz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 N9+N10 Route Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.356671631041 25.01736898668
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!