Sherwood Garden Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Sherwood Garden Flat bied gemaklike verblyf in 'n tuinwoonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars se familie ook woon. Die perseel is sentraal geleë in die hartjie van Vishoek en is naby die winkels, strande, berge en die Peninsula. Dit is die ideale plek vir vakansiegangers, paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die tuinwoonstel beskik oor geriewe om versnapperings voor te berei en koffie- en teemaakgeriewe, maar is nie vir selfsorg toegerus nie. Die woonstel het 'n dubbelbed, toilet, wasbak en 'n stort. Alle linne is ingesluit en die kamer word weekliks gedurende langtermynverblyf skoongemaak.

Die woonstelletjie is toegerus met 'n ketel en 'n yskassie. Daar is oorgenoeg stoorplek onder die en in die kas (beperkte hangplek). Dit is die perfekte basis vir gaste wat tyd wil deurbring op die strand, die skiereiland wil verken, familie besoek of selfs 'n konferensie of kursus in die omgewing moet bywoon.

Daar is eetplekke, winkels, 'n wassery en 'n haarsalon by die Valyland-sentrum net 450 m van die perseel af. Die omliggende area bied wynlandgoedere, voetslaan, winkelsentrums, gholfbane en strande. Die perseel is net 1,7 km van Vishoek se strand en 10,2 km van Boulders-strand se pikkewynkolonie af.

Verwelkomingspakkies vir gaste wat laat arriveer of baie besig is, is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Dit sluit drankies en versnapperings in. Die woonstel het wel drinkgoed, tee, koffie en suiker.

Slaapplek

'n Bespreking by Sherwood Garden Flat sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sherwood Garden Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 R300 per nag (plek vir 2)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false