Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shikwari Nature Reserve

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Shikwari Nature Reserve
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Francois B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir my was dit geldmors.

Ek het net een aand daar geslaap of eerder probeer slaap. Air-conditioner in ons kamer het bly afgaan. Die dakwaaier het nie veel gehelp nie, want daar is nie 'n venster in die kamer om oop te maak nie. Net 'n skuifdeur - kon dit nie oopmaak nie, want jy weet nie wat daar rondloop in die nag nie. Dit was warm en bedompig en ek kon nie slaap nie. Aandete was laat - eers half agt en dan moes ons vir al die ander gaste wag voordat ons kon begin eet. Dit het nie vir my gewerk nie. Hulle wou ons die volgende dag in 'n ander kamer sit, maar daar was ook geen vensters nie. Sou nie vir my werk nie. Jy word ook nie toegelaat om jou eie drinkgoed saam te vat nie - moet by hulle koop. Ek sal glad nie die plek aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shikwari Nature Reserve se terugvoer

Hi Francois,
I am rather surprised by this review. I did try to accommodate you, firstly, in another room when the aircon broke down during the night. You decided that you didn't like the room I had shown you, because it only had sliding doors and no opening windows, so I offered a room with windows. I showed you the room and you said you would think about it.
You also complained that we serve all guest at 7:30 pm, which is the usual time for dinner and wanted dinner at 17:00 in the afternoon due to ill health. Although this was not possible, I offered you a snack to tide you over until dinner, which you refused.

Shikwari Nature Reserve
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitable and neat.

We were surprised by the beautiful room we stayed in and the friendly staff. No stone was left unturned to make our stay at Shikwari Game Reserve one for the books. We met Ann and Ian, the owners who welcomed us with a drink and showed us to our room. The views are spectacular and the animals are roaming free. We were lucky to have seen the biggest male Kudu ever! The food, which was prepared by Sue and Unecia, was to die for! We were properly spoiled and really enjoyed our stay. Noel still wanted to introduce us to his best friend, a male Zebra (Boytjie), but time cut it short. If you want the best scones and food ever, Sue and Unecia, will not disappoint you with their skills. Thank you, once again, for a fabulous weekend. We already miss all of you! We highly recommend Shikwari Game Reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shikwari Nature Reserve se terugvoer

Hi,
We are so glad to hear you loved every minute of your stay. We are also missing you and look forward to welcoming you again in the near future. Wishing you well.
Regards,
Sue
Owner

Shikwari Nature Reserve
Ida-louise S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida-louise S

Relaxing treat in the bush.

Very well treated. Our guide Noel did an excellent job keeping us happy and making us feel special. The food was great. Rooms perfectly neat and evident of hosts taking care of all the small details which made the stay at the lodge even more memorable. The game drive/feeding the animals was the most unforgettable experience ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shikwari Nature Reserve se terugvoer

Dear Ida,
Thank you so much for your lovely review. We really appreciate it. We hope to see you again in the near future and wish you well with your business.
Regards,
Sue

Shikwari Nature Reserve
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike langnaweek weg. Pragtige omgewing en 'n pragtige lodge.

Ons kan net met lof praat oor ons naweek weg by Shikwari Bush Lodge. Pragtige omgewing en pragtige lodge. Gerieflik en vriendelike diens. Elke maaltyd was 'n feesmaal en smaaklik voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Shikwari - Wow!

Great stay, well worth the effort & great value for money. Excellent hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Celia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, lekker kos en mooi omgewing.

Vriendelike diens, lekker kos en mooi omgewing. Die kamers is pragtig en goed toegerus. Die gebrek aan sleutels vir die kamers laat ons as Suid-Afrikaners ongemaklik voel. Die stoepgedeelte van die lodge was redelik stowwerig toe ons daar aangekom het. Alhoewel daar verbouiings was verwag mens dat dit steeds skoon sal wees as hulle gaste aanvaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel L - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L
Gesin met klein kinders

Breathtaking! Excellent hospitality and the best food!!!

Lovely people, excellent service, outstanding rooms, and the outside shower was a super experience!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 J G Strydom Tunnel-weg, Vallei van Olifante, Hoedspruit, 1308, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5OTI2YTEwLTQ2Y2MtNDk4NC1iYjZiLTJkY2E3MTI1ZmU3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R36 J G Strydom Tunnel Road Valley of Olifants 1308 Limpopo 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -24.401246456147 30.651069581508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem