LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shikwari Nature Reserve | LekkeSlaap
+132

Shikwari Nature Reserve

Lodge
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 J G Strydom Tunnel-weg, Vallei van die Olifante, Hoedspruit, 1308, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shikwari Game Reserve bied 2 kampe op die reservaat naby Kruger Park en die Panoramaroete.

Die 6 Luukse Grasdaksuites skuil in die bos en het elk 'n privaat badkamer, buitestort, stoepie, stylvolle meubels en 'n yskassie met voorraad op versoek. Daar is tee-en koffiemaakgeriewe en koekies in die kamer, dit sluit 'n Franse dompelpot in. Die tarief sluit ’n tweegang-aandete en volle ontbyt in. Die kamers word voorberei met sjokolade en 'n wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die hoofkamp het ook 'n gelisensieerde kroeg en TV-sitkamer met DStv Premium. Gratis WiFi is beskikbaar in die sit- en stoeparea van albei kampe. Ontspan op die stoep met 'n uitsig en koel af in die swembad.

Die Pangolin-rondawels is 'n sakpas-opsie net 500 m van die hooflodge af. Daar is 4 grasdak-rondawels en 'n swembad. Twee can die rondawels het bosbadkamers en dit sluit 'n buite-stort, onderdaktoilet en wasbak in. Die ander 2 rondawels het 'n aparte badkamer en 'n buitestort. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het 'n kas, sitplek, plafonwaaier en tee-en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n boma waar gaste kan braai, maar hulle moet asb. hul eie hout en toerusting saambring. ’n Volle ontbyt is by die tarief ingesluit en ’n DBB-tarief is ook beskikbaar. Alle gaste het toegang tot die gratis WiFi by die hooflodge en die TV met DStv Premium. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer waar gaste kan ontspan.

Die reservaat is die tuiste van kameelperde, sebras, wildebeeste, koedoes, impalas, njalas, waterbokke, bosbokke, duikers, steenbokke, volstuise en 'n verskeidenheid voëlspesies.

Begeleide wildstaproetes en wildritte na die Krugerwildtuin met 'n FGASA-toergids kan by die lodge gereël word. Die reservaat is ook naby baie ander opwindende daguitstappies, soos die Krugerwildtuin, die Panorama-roete en die Graskop-kloof, Blyde-bootvaart en Jessica Hippo.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Shikwari Nature Reserve
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R36 J G Strydom Tunnel-weg, Vallei van die Olifante, Hoedspruit, 1308, Limpopo
  • Gaste dink Shikwari Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36 J G Strydom Tunnel-weg, Vallei van die Olifante, Hoedspruit, 1308, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69b303010af7dcb5a4e1ad193583453d6f0d6b69e9c891eaa7b2065a9004c3ad650a39f9f961160b49584f6de63f07769584?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 R36 J G Strydom Tunnel Road Valley of Olifants 1308 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.401246456147 30.651069581508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!