Langebaan Akkommodasie by Shilo Apartments | LekkeSlaap
+18
+18

Shilo Apartments

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseus-straat 20, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Shilo Apartments bied ouwêreldse selfsorgverblyf op 'n sekuriteitslandgoed in Mykonos naby 'n privaat strand.

Verblyf word in 2 woonstelle gebied. Die eerste woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied verblyf aan 3 gaste. Die tweede woonstel beskik oor slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Elke woonstel het 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot 'n tuin en 'n braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Odysseus-straat 20, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odysseus-straat 20, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ2jNcVwhEOUCchllfXlRge3AksU5AzIGax3OBQ9YKBU7QbbaVw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 2) 20 Odysseus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.041539675738 18.039308542328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za