Illovo Beach Akkommodasie by Ships Ahoy - Illovo Beach | LekkeSlaap
+6
+6

Ships Ahoy - Illovo Beach

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-weg 15, Ships Ahoy, Illovo Beach, Winkelspruit, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ships Ahoy - Illovo Beach is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Illovo Beach. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek met lieflike see-uitsigte naby die strand en ander besienswaardighede.

Die eenheid is op die boonste verdieping geleë en dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging wat elkeen 'n dubbelbed het. Die badkamers het 'n stort of bad, wasbak en toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof op die blad, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer wat oopmaak op 'n balkon.

Die kompleks beskik ook oor gemeenskaplike braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Ships Ahoy - Illovo Beach is 10 minute se stap van die strand af en naby 'n paar winkels en restaurante in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Ships Ahoy - Illovo Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Ships Ahoy - Illovo Beach
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • William Brown-weg 15, Ships Ahoy, Illovo Beach, Winkelspruit, 4155, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ships Ahoy - Illovo Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Illovo Beach KwaZulu-Natal
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-weg 15, Ships Ahoy, Illovo Beach, Winkelspruit, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwZTcyYmFjLTFiOGQtNDdlNS1hZjRhLTQ0ZmJmNGM3ZGZlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 15 William Brown Road Ships Ahoy 4155 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.11241 30.84931
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za