LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ships Ahoy - Illovo Beach | LekkeSlaap
+6

Ships Ahoy - Illovo Beach

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Ships Ahoy - Illovo Beach
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Franco S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco S
Gesin met klein kinders

Die plek is fantasties!

Vandat ons daar aangekom het tot ons weg is het Stan and Wendy baie goed na ons omgesien. Die woonstel was skoon en goed ingerig. Daar is lugversorgers in beide slaapkamers wat regtig baie help, veral oor Desember maande.

Darryl S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl S
Gesin met tieners

Stunning unit beautiful view!

Wendy and Stan from Ships Ahoy were wonderful, kind and very welcoming. The unit was modern and had the most amazing view of the ocean. Definitely worth the money spent.

Tiaan S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Gesin met tieners

Highly recommended.

Awesome unit. Highly recommended.

Roelof S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof S
Gesin met klein kinders

Heerlik en baie netjiese woonstel.

Die woonstel is vir seker die mooiste eenheid in die kompleks. Baie mooi uitsigte en die jacuzzi-bad vir seker 'n pluspunt.

Jan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Gerieflike woonstel met wonderlike see-uitsig!

Woonstel was vol rysmiere toe ons daar aankom en nie so skoon soos ons dit sou wou gehad het nie. Yskas wou vir 2 dae nie die inhoud koud maak nie, maar hier van die 3de dag af het dit wonderbaarlik weer begin werk. Behalwe vir dít het die eenheid wonderlike see-uitsig, die borrelbad in die hoofslaapkamer en lugreëling in al die kamers was baie welkom! Voorstel: dink tog daaraan om 'n lugreëling in die leefvertrek ook te sit. Daar is ongelukkig nie 'n swemstrand naby nie. Die opsigter by die woonstelblok het ons ook hartlik ontvang, gawe mense wat daar bly!

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Brown-weg 15, Ships Ahoy, Illovo Beach, Winkelspruit, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwZTcyYmFjLTFiOGQtNDdlNS1hZjRhLTQ0ZmJmNGM3ZGZlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 15 William Brown Road Ships Ahoy 4155 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.11241 30.84931
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!