Ships Bell 3B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ships Bell 3B is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste wat oor St. Francisbaai se hawe uitkyk.

Dié ateljee-eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en die eenheid het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv.

Die eenheid is in 'n kompleks met 'n gemeenskaplike swembad en is stapafstand van verskeie restaurante asook 'n privaat strand. St. Francisbaai het verskeie doendinge soos stap, voetslaan, visvang, bootvaarte en seilplankry om te geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Ships Bell 3B sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ships Bell 3B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za