Champagne Vallei Akkommodasie by Shiriba Farm | LekkeSlaap
+41
+41

Shiriba Farm

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shiriba Farm, Champagne-vallei, Sentrale Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 15

Beskrywing

Shiriba Farm is 'n privaat eiendom van 50 akker in die Sentrale Drakensberg Wêrelderfenisgebied se Champagne-vallei. Dit is 'n lewensdroom in sy finale stadiums aangesien die eiendom amper self-onderhoudend en ten volle eko-vriendelik is. Die dam is herbou en is nou 'n eko-sisteem op sy eie. Boonop is al die eenhede, die wittebroodkothuis, gesinskothuis en die hoofopstal, gebou uit materiaal wat uit die omgewing verkry is.

Shiriba is 'n oase van rus met verskeie doendinge in die omtrek. Gaste kan swem, stap, kanovaar, voëlkyk of hul eie visstokke saambring en in die dam hengel. Daar is ook kunsvlytsentrums soos die bekende KwaZulu Weavers matfabriek om te besoek en doendinge soos boomtoptoere wat baie gewild is.

Hierdie paradys is troeteldiervriendelik en die Honeystone Kothuis en Firefly Kothuis skuil albei aan die oewer van 'n dam wat goed van voorraad voorsien is.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Shiriba Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Shiriba Farm, Champagne-vallei, Sentrale Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shiriba Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shiriba Farm, Champagne-vallei, Sentrale Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjABwe9oftBPxpwlTlwDUMnmnNXG65b2K2PLedfADqDiA4YXdWn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Shiriba Farm Champagne Valley 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.9498593 29.4739285
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za