Ramsgate Akkommodasie by Shirley House and Flat | LekkeSlaap
+42
+42

Shirley House and Flat

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 18)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shirleystraat 1247, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Shirley House is in Ramsgate, net 'n entjie se stap vanaf privaat strande en naby uitstekende hengelplekke. Dit is net 10 minute se ry van die naaste dorp af.

Die huis, Shirley House, beskik oor 10 slaapkamers, 6 badkamers, 2 volledig toegeruste kombuise, 2 sitareas, 'n eetarea en 'n binne-vermaakarea met 'n pooltafel wat toegang bied tot die swembad en braaigeriewe. Dit maak hierdie huis die ideale verblyf vir 'n groep of 'n familie. Die boonste verdieping beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Dit bied ook 'n see-uitsig.

Die onderste verdieping het 9 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, 2 van die kamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 1 kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, 1 het 2 enkelbeddens en die laaste kamer het net 1 enkelbed. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n kind op hierdie verdieping.

Shirley Flat is 'n semi-losstaande eenheid en is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid bied verblyf in 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elke kamer. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n ontbythoekie en 'n sitarea met 'n slaapbank vir die kinders. Die tuin het 'n privaat braai en parkeerplek word voorsien. Let asb. dat dié eenheid nie toegang tot die swembad het nie.

Die woonstel is slegs beskikbaar vir besprekings van Maandag tot Donderdag, so doen asb. navraag vir meer inligting rakende naweekbesprekings.

Daar is parkeerplek op die perseel vir sowat 7 motors.

Slaapplek

’n Bespreking by Shirley House and Flat sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 9
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 10
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 3 resensies vir Shirley House and Flat
Netheid
2.7/5
Diens
2.3/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.7/5
Waarde vir geld
2.7/5

Ligging

  • Shirleystraat 1247, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 18)
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 18)
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shirleystraat 1247, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MjM5NjY1LTFlOGUtNDE3Yy04M2M3LTQ3NWY1MDMwNDZjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 100  per nag (plek vir 18) 3 5 1 3 1247 Shirley Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.902927777778 30.3393075
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za