Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shonalanga Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 39 resensies vir Shonalanga Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Bianca S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca S
Gesin met klein kinders

Modern and comfortable. Needs air conditioning.

Very modern and comfortable unit. They could invest in air conditioning for the units as it gets quite uncomfortable, and you cannot leave the windows and door open due to the monkeys. Could also use better WiFi in the units as it is only available at the swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettiene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ettiene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was okay, kon beter wees.

Eenheid het geen klein stoof gehad vir "self catering" nie. Ek moes vir lepels vra en die borde was vuil onder in die kas. Die drein was ook verstop, veral wanneer mens stort, dam die water op. WiFi was ongelooflik stadig. Die eerste dag is vir my vertel dat die WiFi in die dorp af is, maar dit was vir my gelieg. Die WiFi is beskikbaar, net op een plek naby die swembad. Dit is wat ek op die tweede dag uitgevind het by 'n ander dame wat daar werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shonalanga Lodge se terugvoer

Liewe Ettiene

Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons akkommodasie beskik oor 2-slaapkamer eenhede wat tenvolle selfsorg-eenhede is. Ons 1-slaapkamer eenhede is slegs semi-selfsorg en het geen stoof in die eenheid. Ons vra neederig om verskoning vir die probleem met die eetgerei en sal onmiddellik na die situasie kyk. Rakende die WiFi, ons het ongelukkig heelwat konneksieprobleme gedurende November en Desember ondervind. Telkom het fibre kabels in St Lucia kom installeer en dit het direk ons konneksies geaffekteer.

Ons vra om verskoning vir alle ongerief gedurende u verblyf.

Vriendelike groete
Shonalanga

Shonalanga Lodge
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Saam met vriende

Uitstekende diens ontvang.

Ek en my vriend het ingeboek by Shonalanga Lodge. Ons het dadelik uitgevind dat daar 'n skoolgroep van so ongeveer 40 kinders daar aangekom het. Shonalanga Lodge het die besluit gemaak en ons geskuif en op te gradeer na Forest Lodge. Dit was uitstekend gewees. Pragtige kamer, skoon en netjies en personeel baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende kliëntediens ontvang vanaf Shonalanga Lodge sowel as Forest Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, ligging goed kan stap na al die eetplekke en winkels toe.

Ons verblyf was in die basiese kamer met 'n badkamer, baie klein "kitchenette" met ketel, klein yskas, mikrogolf en basiese eetgerei, TV en 'n waaier. Die kamer is skoon en netjies en ruim genoeg vir jou bagasie vir 'n naweek. Die personeel is vriendelik en flink. Die parkeerarea is net genoeg vir jou voertuig, sou jy 'n sleepwa of boot bring sal jy dalk buite moet stop. Dit was baie gerieflik om na al die eetplekke en winkels te kan stap aangesien daar nie altyd parkering in die dorp is op naweke nie. Ons was baie tevrede en sal hulle beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande I - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Yolande I
Gesin met klein kinders

Eenhede was nie baie skoon nie. Drain opgestoot in die stort.

Dit was glad nie die prys werd wat ons betaal het nie. Ongelukkig moes ons hulle vra om die spinnerakke te kom verwyder. Die drain het opgestoot in die stort en hulle het net gesê hulle kan niks daaromtrent doen nie. Ons sal nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik, gerieflik en veilig.

Die ligging is ideaal geleë, loopafstand van alle restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Die kamer was voldoende vir my en my man. Ons het nie gebruik gemaak van die kombuis nie, was meeste van die dag uit op die dorp en het sommer daar ontbyt, middag- en aandete gekry. Was heel tevrede vir wat aangebied was teenoor die prys wat ons betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie S
Saam met vriende

Voldoen aan ons vereistes.

Binne bereik van alles in dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paige W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paige W
Gesin met klein kinders

We had a comfortable stay and the team at Shonalanga were great!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
David F
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly en goeie diens gekry.

Dis net van die gaste wat baie geraas het en die parkering is te knap en bietjie onveilig vir die voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette F
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon in middel van St Lucia.

Goodness by ontvangs was baie vriendelik. Kamer was elke dag skoon en netjies as ek terugkom van my dag-ekskursies. Daar word wel handdoeke en sepies verskaf. Die lodge is loopafstand van al die winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V
Enkelreisiger

Relaxing.

Friendly staff, nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda G
Gesin met tieners

Vriendelike staf, netjiese eenhede, naby alles.

Die staf was vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel was netjies en dit is binne loopafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Awie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Awie L
Gesin met klein kinders

Clean and efficient staff, but not recommended for a quiet restful holiday experience.

We arrived on the Thursday and left on the following Tuesday, every night from about 12 am and later there were cars/motorbikes arriving/leaving from the lodge. People having parties in the street, people shouting at each other and using foul language while reversing out of the lodge property, which has made us worry about drunk people crashing into our car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandeka Lungile M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thandeka Lungile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's was nice staying at your apartment. Shops and restaurants are very good and nearby.

Beds are not good for couples. Only for friends and family. Because it's single beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V
Gesin met tieners

Pragtige plek! Die staff is baie vriendelik en behulpsaam en baie sentraal geleë.

Ek sal enige tyd die Lodge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker. Een van die beste plekke in St. Lucia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Nie wat ons verwag het nie.

Ons het twee eenhede geboek, sal my terugvoering gee oor al die areas van die eenhede: Kombuis: Skottelgoed was oor die algemeen nie skoon gewas nie en ons het 'n vuil pan nog in die oond gekry, items soos die rasper het nog ou kaas ingehad en die handklitser was geroes. Meeste van eetgerei was onpare en daar was nie al die basiese items beskikbaar nie. Oond verwaarloos met sommige van die liggies wat nie werk nie, een van ons eenhede se oond het opgeblaas terwyl ons daar was. Algemene gevoel is dat jy gegril het om items te gebruik. Yskas in een van die eenhede het geen rakkies in die kant gehad nie. Badkamers: Soos met die kombuis het die storte redelik vuil gevoel. Een van die eenhede se badkamer het 'n vreeslike reuk gehad wat van buite gekom het ons het dit rapporteer hul het daarna gekyk maar die reuk het gebly. Handdoeke was voorsien, maar was goed uitgewas en was weer eens onpare, handdoeke wat gewas was het nie noodwendig terug na die eenheid gekom nie en ons moes weer vra vir dit. TV kamer: Geen dakwaaier of lugversorging nie. TV word geadverteer met 8 kanale dit het selde gewerk en daar was gereeld net 2 kanale om na te kyk en beide TVs het telkemale baie slegte sein gehad. Sal beter wees as jul adverteer met geen TV. Parkering: Beperk tot first come first serve wat veroorsaak het dat gaste voor die eenhede se vensters parkeer en ander motors toe parkeer. Ons het gaste gehad wat direk voor ons kamer parkeer het en 3 uur die oggend opgestaan het en gepak het met 'n groot geraas, natuurlik my 3 jarige dogtertjie wakker gemaak. Sekuriteit: Daar is geen sekuriteit nie, eenhede is direk op straat en motors dus ook. Swem area: Baie lekker. Braai area: Kan doen met 'n ekstra paar braaiers moes area gereeld deel met groepe wat die nomad toere doen. Ons het ook gaan op lees oor ander mense se ervarings op verskeie websites en my punte bo is al voorheen telkemale genoem in die verlede. Dit was ook baie komies dat daar net feedback gegee word op positiewe punte en niks waar besoekers kla nie. Ek dink die lodge kan soveel meer wees as iemand net weer wil aandag gee aan die klein goedjies. My persoonlike opinie is dat die lodge genoeg inkomste kry deur die nomad toere wat kom en gaan en nie rêrig die eenhede moet gebruik soos ons nie en dus nie rêrig omgee oor die algehele toestand van die plek nie. Ons het al voorheen in St. Lucia gebly en my gevoel is net dat Shonalanga Lodge nie goedkoop is nie en 'n mens dus 'n sekere gehalte kan verwag. Yskas in een van die eenhede het geen rakkies in die kant gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shonalanga Lodge se terugvoer

Goeie Dag,

Hiermee wil ek net graag terug voering gee op die klagte. Dit is altyd ontstellend om klagtes te ontvang na gaste reeds vertrek het, aangesien ons personeel op daaglikse bases na alle gaste gaan om seker te maak alles is in orde en of daar enige iets is waarmee u dalk ongelukkig is.

Baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Kombuis, ek vra onverkoning indien ons skoon maak dame nie na julle vereistes voldoen het nie. Dit sal aangespreek word. Ons het een dame wat die eenhede vanaf kamer 1 to 4 skoonmaak. En het geen ander klagtes onvang nie. Dit is reeds onder haar aandag gebring. Soos u ongelukkig reeds weet het ons ‘n probleem ervaar met die stoof wat ‘n tegniese fout gehad het dit is ongeluukig nie iets wat mens vooraf kan voorspel nie en het dit dedelik reggestel. Dankie dat u die ander stoof en oond ook geraporteer het. Ons het reeds alles herstel.

Die sekuriteit, soos u self beleef het is St Lucia ‘n baie veilige oop natuurlike area. Ons het wel dorp sekuriteit wat patroleer en ek kan met alle eerlikeheid noem dat ons in die laaste agt plus jaar geen gevalle gehad het van inbrake by ons eenhede so ook motors nie. St Lucia is juis bekend vir sy natuurlike veilige omgewing en ons almal werk saam om dit so te hou. Weereens dankie vir u besorgheid.

Ons gaan na die lugversoring kyk in ons eenhede aangesien ons verstaan dat die hitte in St lucia baie warm word.

Ek wil u weerens bedank dat u die baie belanrike punte onder ons aandag gebring het en sal beslis aandag daaraan gee om die verblyf by ons baie aangename eenhede in St Lucia nog geriefliker te maak. Ek sou graag wou gehad het dat u die punte onder my aandag gebring het gedurende die verblyf dat u geen onsmaaklike idee oor ons gehad het nie.

Baie Dankie.

Thea Neethling
Shonalanga Lodge

Shonalanga Lodge
Voula S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Voula S
Gesin met tieners

Staff always available to help and friendly.

Well equipped units, walking distance to shops and restaurants, friendly staff and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shonalanga Lodge se terugvoer

Good Day,

Thank you for your review. We do appreciate it. We hope to see you in the future in St Lucia.

Smiles and greetings

Thea,

Shonalanga Lodge

Shonalanga Lodge
Marika V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika V

Fantasties.

Alles was fantasties. Kon niks vind om oor te kla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shonalanga Lodge se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir jou review. Ons Waardeer dit opreg. Sien julle volgende keer.

Thea

Shonalanga Lodge
Brent B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brent B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Broken windows, noisy, DStv doesn't work.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcelle V

Great place!

Had a lovely stay. Place was clean, staff were friendly. Only issues were the kitchen and the shower. Kitchen wasn't fully equipped as stated, for example 1 steak knife, no pans, no cheese grater. The shower head needs replacing but other than that - superb accommodation! Would recommend to any friend or family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Enkelreisiger

Just missed an air conditioner, very badly.

No air conditioner, needed badly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Gesin met tieners

Heerlik.

Sal vir seker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Verblyf was goed. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan S
Gesin met klein kinders

We did not have the feeling that we would stay any longer than what we booked for, the place is sadly falling behind the competition.

Quite a few things wrong. Microwave turntable not turning, kettle burning out as the auto-off switch failed, refrigerator did not chill, cupboards have a very strong mouldy smell, the dressing area is half-painted, the couch looks as if it has not been cleaned in years. The staff was however very helpful to exchange the kettle and the refrigerator (which did not fit into the area provided for it). The WiFi is free but only available under the lapa by the pool so if you do not find a seat you cannot connect. The choice of TV channels is very limited. We only stayed in the unit as long as we absolutely had to - sleeping only.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Steven O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë en waarde vir geld.

Verblyf is baie goed. Baie beweging van besoekers op toer vroeg oggend in en uit. Kan nie laat slaap nie. Sekuriteit is nie goed nie aangesien dit in die hoofpad is sonder enige hek vir beheer en geen diefwering voor vensters nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam met vriendelike diens.

Die perseel was altyd skoon en netjies. Die woonstel is netjies en gerieflik gemeubileerd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kamaltej T - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamaltej T
Saam met vriende

Lovely

A fantastic St Lucia Lodge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah M - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah M
Gesin met tieners

Good customer service

Good service and hospitality made our stay most memorable and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mfanelo M - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mfanelo M
Saam met vriende

This shows the extent of my happiness.

I was really happy with TravelGround's service I will use it again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Nov 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice fun loving place to stay.

The stay was nice and central the only problem there were no kettle or toaster to make breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
trisha n - Mrt 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
trisha n
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money

Clean and neat, and perfectly located on the main street. Will definitely use them again

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: McKenziestraat 35, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb556fb59e07df4fd9b6b8602b9b104eeaac3a7e3cb762c7af5c3616c73d246cc71ce68bb5348738d5a06699ea5bc6d8b12e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 35 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -28.373904911602 32.412339448929