Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shootershill

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shootershill, 1088, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Shootershill is 'n pragtige vakansiehuis aan die Suidkus vir die hele gesin. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met see-uitsgte.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is ook ingeboude kaste. Al die slaapkamers in die huis het see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingroote-bed en ingeboude klerekas en dakwaaier. Die derde slaapkamer het 'n koningingroote-bed. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die huis het 2 badkamers.

Daar is 'n oopplan-sitkamer en -eetarea met 'n aparte kombuis. Gaste kan die see-uitsig geniet en ontspan by die swembad of braai-area op die patio. Die oopplan-area het 'n see-uitsig. Geriewe in hierdie kamer sluit in 'n TV met DStv. Daar is gemaklike banke waarop gaste kan ontspan. Die huis het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit al die nodige eetgerei en breekware, mikrogolfoond, diepvrieskas en yskas in. Let asseblief op die volgende: Alhoewel ons verblyf 'n paar basiese benodigdhede insluit, moet gaste wel hul eie opwasmiddel, sponsies, waspoeier en handdoeke saambring.

Die huis het ook 'n buitetafel en stoele, by die swembad, waar gaste rustig kan ontspan.

Ramsgate is aan die mond van Bilanhlolo-rivier. Ramsgate is 'n gewilde vakansiedorp. Gaste kan doendinge soos visvang geniet en die rotse op die strand het 'n oorvloed mossels.

Slaapplek

’n Bespreking by Shootershill sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Shootershill
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Shootershill, 1088, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shootershill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shootershill, 1088, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaecea73f3bac2c9e266d84305460fbf27661e865eb965585448b8efb3b76fef104675b3be782c24c25b35978efb1f901a024?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 Shootershill 1088 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.893976442136 30.345789906746