Shorebreak

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Shorebreak is 'n lieflike, ruim vakansiehuis met 4 slaapkamers wat in The River Club-kompleks in Plettenbergbaai geleë is. Dis die ideale plek vanwaar jy die omgewing kan verken en dis naby plaaslike strande en die middedorp.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping, waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Albei slaapkamers het toegang tot die groot badkamer, asook 'n Juliet-balkon. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping wat albei koningingrootte-beddens het. Daar is ook 'n badkamer. Die huis het 'n oopplan-kombuis wat lei na 'n ruim sitkamer en eetarea. Franse deure lei na 'n privaat patio met braaigeriewe en 'n dek. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Komplementêre toiletware, linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder is daar 'n koffiemasjien en 2 balkonne, die ideale plek om die dag te begin. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, DVD-speler en klankstelsel. The River Club is gesinsvriendelik en bied 'n swembad, 2 tennisbane en 'n muurbalbaan. Daar is ook 'n motorhuis en oprit met oorgenoeg parkeerplek op die perseel. Die veilige kompleks bied 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Shorebreak sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shorebreak gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 600 per nag (plek vir 8)

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false