Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shorebreak @ Cape St Francis Lifestyle Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes 6, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Shorebreak @ Cape St Francis Lifestyle Estate is vernoem na die uitstekende uitsigte oor die strand en Seal Point Surf Break. Dit is minder as 50 m van die strand af en in Kaap St. Francis geleë.

Dié pragtige huis beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, asemrowende uitsigte en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer bied direkte toegang tot die dek met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die vierde slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed. Hierdie kamer gebruik die badkamer regs langs dit en die badkamer het 'n stort. Hierdie kamer het ook 'n deur wat na buite lei en 'n buitestort waar gaste die seesand kan afspoel.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar in die motorhuis. Die kombuis lei na 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv. WiFi is beskikbaar.

Hierdie verblyf is met sonpanele en 'n battery toegerus. Slegs die oond, geiser en tuimeldroër sal nie tydens beurtkrag werk nie.

Opvoudeure lei na 'n groot stoep met onderdakbraaigeriewe, buitemeubels en 'n swembad. Gaste kan 'n oggendkoffie op die dakdek geniet met pragtige uitsigte oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Shorebreak @ Cape St Francis Lifestyle Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Shorebreak @ Cape St Francis Lifestyle Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • The Dunes 6, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink Shorebreak @ Cape St Francis Lifestyle Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes 6, Kaap St. Francis-oord, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e957dbd79440e973c9466ccbbfd6ee809f5978d22ef0d03695d6617ea2a9fc146a9632a551ba4f9a2ade15cf5369f089f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 6 The Dunes Cape St Francis Resort 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.198657945122 24.835291592206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem