Sand Bay Akkommodasie by Shore's Edge | LekkeSlaap
+30
+30

Shore's Edge

  • Vanaf R1 248 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 108, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kom ontspan in hierdie manjifieke gastehuis reg op die kuslyn met asemrowende uitsigte oor die oseaan.

Elkeen van ons 5 elegante en suite-slaapkamers is pragtig afgerond met gehaltelinne en mooi meubels. Al die suites het ondervloerverhitting, 'n platskerm-TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot binne- en buite-vuurmaakplek, WiFi en veilige parkeerplek.

Hierdie pragtig ontwerpte en elegant versierde huis het 'n oopplan-sitarea en -eetarea bo en daar is 'n balkon wat rondom die huis vou en 'n 180º-uitsig oor die see bied. Die onderste sitarea bied toegang tot die beskutte swembad (wat met sonkrag verhit word) en die patio-area waar gaste in die son kan baai.

'n Heerlike ontbyt is beskikbaar. Die spyskaart is elke dag anders en ons kan aanpassings maak om dieetvoorkeure te pas.

Kinders onder 3 jaar bly verniet. Kinders tussen 3 en 12 jaar deel 'n kamer met hulle ouers en kan in die onderste eenhede, Protea en Sugarbush bly teen 'n klein ekstra fooi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Shore's Edge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg 108, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shore's Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 248
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 248
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 248
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 108, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyODA2MjNiLTQ2NjktNDkzMi1hNTRjLTVlZGZiOGNjOTFmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 248  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 108 Kus Road Sand Bay 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.427912284581 19.193517565727
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za