Shrubland Rose

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shrubland Rose bied gastekamers in 'n woonbuurt in Sandton. Dié gastehuis is slegs 2,5 km vanaf die Gautreinstasie, konferensiesentrum en Sandton City.

Daar is 4 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Elke kamer het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n aparte of en suite-badkamer. Elke kamer het ook gratis WiFi, platskerm-TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Kontinentale ontbyt is ingesluit by die tarief, maar 'n Engelse ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra fooi van R60 per persoon. Die gastehuis het ook 'n sitkamer, swembad en veilige parkeerplek. Shrubland Rose is ook naby Medikliniek Morningside, George Lea Park en ander geriewe en trekpleisters in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shrubland Rose gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 360 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za