Sandton Akkommodasie by Shrublands Suites & Cottage | LekkeSlaap
+18

Shrublands Suites & Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shrublands-rylaan 35, Dalecross, Sandton, 2186, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shrublands Suites & Cottage bied selfsorgverblyf in 'n luukse ateljeewoonstel naby Sandton se middestad. Die eiendom is in 'n veilige voorstad met toegangsbeheer, sowat 2,4 km vanaf Mandela Square, die Gautreinstasie en die Sandton Konvensiesentrum. Die selfsorg-suites en -kothuis is stil, privaat en gewild onder sakereisigers en toeriste.

Die pragtige en ruim suites het privaat toegang en elkeen het 'n slaapkamer, en suite-badkamer, kombuisie, klein sitkamer en 'n patio. Elke suite het 'n LCD-TV (32") met volledige DStv, onbeperkte WiFi, 'n juweelkluis en 'n haardroër. Die suites word elke weeksdag skoongemaak.

Shrublands Suites & Cottage bied ook 'n 11 m-swembad en veilige onderdakparkeerplek. 'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Shrublands Suites & Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Shrublands-rylaan 35, Dalecross, Sandton, 2186, Gauteng
  • Gaste dink Shrublands Suites & Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Shrublands-rylaan 35, Dalecross, Sandton, 2186, Gauteng
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5M2QxNmI3LTI0YjAtNDY2My1hMTcwLTQwMmYyOWM1OTIwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 35 Shrublands Drive Dalecross 2186 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -26.095402314461 28.046979825378
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za