Mount Edgecombe Akkommodasie by Shukela Training Centre | LekkeSlaap
+17

Shukela Training Centre

Gastehuis
  • Kapasiteit: 172 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sugarmill-weg 31, Mount Egdecombe, 4300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shukela Training Centre bied basiese oornagverblyf in 'n veilige en rustige omgewing in Mount Edgecombe, net 'n paar minute van Gateway-winkelsentrum, Cornubia Mall, Flanders Mall, Mount Edgecombe-plein en die strand af.

Die basiese gastekamers is in twee afsonderlike geboue, Komati en Tugela, geleë. Komati Residence beskik oor 53 kamers en Tugela Residence beskik oor 33 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

'n Engelse ontbyt is teen 'n addisionele fooi beskikbaar.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sugarmill-weg 31, Mount Egdecombe, 4300, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 172 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sugarmill-weg 31, Mount Egdecombe, 4300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYkj4HmIoayXG9cj88TkXaWBT3xXMsaYjRaqicsenSuE97Ofip6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 31 Sugarmill Way Mount Egdecombe 4300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7131988 31.0391335
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za