Shunem

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Shunem is in Wavecrest in Jeffreysbaai in 'n stil doodloopstraat geleë. Parkeerplek is agter 'n sluitbare hek beskikbaar.

Dié woonstel het privaat ingange. Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die een kamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n bababed beskikbaar op aanvraag.

Die oopplan-kamer het koffie- en teemaakgeriewe, sowel as geriewe vir die voorbereiding van kits ontbyt. Daar is 'n yskas en 'n mikrogolfoond.

Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.

Die strand is ongeveer 1,5 km ver en die dorp bied talle doendinge soos branderplankry, valskermspring, sandplankry en bergfietsroetes sowel as besienswaardighede soos die African Dawn-wildbewarea, die Dolphin Beach-vermaaksentrum, verskeie museums en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Shunem sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Shunem gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false