Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shutters on Hilltop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Shutters on Hilltop is ’n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Scarborough en is ideaal vir ’n gesin of familie.

Die huis het 3 slaapkamers met genoeg kasspasie en daar is 2 badkamers wat gedeel word. Twee van die kamers het elk ’n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. 'n Bababed en beddegoed, asook 'n babastoel is beskikbaar.

Die groot oopplan-leefarea het ’n kombuis en 2 sitareas. Daar is ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n etenstafel in die kombuis.

Een van die sitareas het ’n kaggel en daar is ’n TV met DStv en ’n kaggel in die tweede sitarea.

Die leefarea lei na ’n onderdakstoep wat oor die welige, inheemse tuin uitkyk en daar is ’n swembad wat gaste kan geniet. Die swembad word verhit deur sonkrag. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Shutters on Hilltop sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Shutters on Hilltop
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shutters on Hilltop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill Top-straat 7, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANc5yKJYGOqY6ZZpbbqe2MmybuYsl3qBCE2gaf2sdZARcS4iR61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 7 Hill Top Street Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.201274440803 18.381795249413