Mykonos Akkommodasie by Si Bon | LekkeSlaap
+13

Si Bon

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 383 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetuintjiestraat 7, Laguna Heuwels, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Si Bon is 'n selfsorghuis in 'n kompleks in Langebaan. Die kompleks is naby Laguna Mall en Club Mykonos.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander basiese toebehore toegerus.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n ingeboude kaggel wat as 'n binnebraai gebruik kan word. Die leefarea lei na 'n klein erf.

Slaapplek

’n Bespreking by Si Bon sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Si Bon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Soetuintjiestraat 7, Laguna Heuwels, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Si Bon het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 383
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 383
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 383
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetuintjiestraat 7, Laguna Heuwels, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeJJCy1yun1h8qH5iXEXfNzhcz2My1CgNJ6C646MHywl0ZxloYq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 383  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Soetuintjie Street Laguna Hills 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.043987845539 18.04481483515
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za