Wes-Rand Akkommodasie by Sibani Hills | LekkeSlaap
+26

Sibani Hills

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Danielsrust Plaas 39, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 440 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sibani Hills is op 'n privaat reservaat slegs 23,8 km vanaf Krugersdorp en 12,5 km vanaf die Wieg van die Mensdom. Die lodge is ideaal vir 'n boswegbreek en naby verskeie besienswaardighede in die area.

Verblyf word in 'n selfsorgvilla met 5 en suite-kamers gebied wat elk koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV het. Elke kamer het 'n sitarea. Daar is 3 kamers op die grondverdieping en 2 kamers op die boonste verdieping. Sommige kamers het 'n uitsig op die berge en heuwels en ander kamers het pragtige tuinuitsig. Daar is 3 kamers met koningingrootte-beddens en 2 kamers met 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Die villa het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolf en strykyster toegerus. Daar is ook 'n waskamer.

Die lodge bied 'n swembad, tuin, stoep en 'n sitkamer met 'n kaggel. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Sterkfontein Grotte, Nirox Foundation Sculpture Park, Krugersdorp Wildreservaat, Tarlton Internasionale Renbaan en Krugersdorp Gholfbaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Danielsrust Plaas 39, Krugersdorp, 1747, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 440
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 440
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Danielsrust Plaas 39, Krugersdorp, 1747, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAPlkxkNcPfagaxVDnAximH7QduXUS7HTGDfLXN2Tyaklbkhcgi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 440  per nag (vir 2 persone) Off the R563 Cradle of Humankind 39 Farm Danielsrust 1747 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.993438678167 27.719168119049
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za