Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sibani Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Sibani Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Prudence M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prudence M
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing stay. The food is amazing and the staff is friendly and efficient.

The place is out of this world. The staff is so friendly and efficient. Value for your money. We will be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Heerlike wegbreek, letterlik 20 minute uit Krugersdorp. Perfek vir paartjies wat 'n bietjie alleen tyd saam wil hê. Die kamers is pragtig en het alles en meer as wat mens nodig het. Geen TV in die kamer is 'n bonus, want dit verseker kwaliteit tyd saam. Die 'woodfired hot tub' is hemels, veral in die aand onder die sterre. Sal graag wil teruggaan sodra die renovasies klaar is om ook gebruik te maak van die pragtige swembad. Dankie Sibani Lodge vir die heerlike en pragtige oorbly. O ja, en ontbyt was ingesluit *yummy*.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keorapetse R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keorapetse R
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing break from the city.

A nice getaway from the city and less than an hour’s drive. Had a great break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sibani Lodge bied jou gerief en ontspanning vir siel en liggaam.

Karen en haar span se diens was onoortreflik. Die ontbyt en aandete was smaaklik. Ons het heerlik saam met ander gaste by die kaggelvuur gekuier. Ons sal weer kom kuier Karen, dankie vir jou gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sibani Lodge se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. We appreciate your kind words.

Karin and the team give there best in making each guest stay a memorable one. We would be delighted to welcome you back to Sibani Lodge.

Kind regards,
Sibani Lodge Team

Sibani Lodge
Monika R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek vir 'n vinnige wegkom van gewoel van Gauteng.

Sibani is 'n weggesteekte juweel binne 'n uur se ry van Pretoria en Johannesburg. Pragtige omgewing, ongelooflike akkommodasie en die vriendelikste staf ooit! Ons sal definitief teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sibani Lodge se terugvoer

Goeie middag
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly dat julle die tydjie by Sibani Lodge geniet het.
Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Sibani Lodge span

Sibani Lodge
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 39, Danielsrust Plaas, Nommer 518, R563, 20 km vanaf Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY6DOYZnuiiA9eI3LT6fHCPtBpZXs2cIEPsoPG0oufW5my5vR3B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Portion 39, Farm Danielsrust, Number 518 R563 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.992383 27.712603