Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sibani Glamping Tents

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Erfdeel 39 Danielsrust Plaas, nommer 518, 17 km vanaf Mogale City, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sibani Glamping Tents is op 'n privaat reservaat, 21,4 km vanaf Krugersdorp en 8,6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Sibani Glamping Tents is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n bosveldwegbreek met toegang tot verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf word aangebied in 5 glanskamp tente, 'n entjie vanaf die Sibani Maini Lodge. Hierdie struktuur-tente het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Elke tent het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n warmstort, wasbak en 'n spoeltoilet.

Elektrisiteit word deur sonkrag voorsien, en is beperk tot beligting binne die tente, asook geriewe vir die laai van selfone en skootrekenaars. Geen ander elektriese toestelle word ondersteun nie.

Sibani Lodge is 3,7 km vanaf die kampterrein en bied 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n swembad, restaurant en spa. Daar is ook 'n konferensiekamer wat gehuur kan word. Safari-ritte en wynproe kan ook op die perseel gereël word.

Besienswaardighede in die area sluit die Sterkfonteingrotte, Nirox Foundation Sculpture Park, Krugersdorp Wildreservaat, Tarlton International Raceway en die Krugersdorp Gholfbaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Sibani Glamping Tents
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elzaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 8

Ligging

  • Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Erfdeel 39 Danielsrust Plaas, nommer 518, 17 km vanaf Mogale City, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Sibani Glamping Tents het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Erfdeel 39 Danielsrust Plaas, nommer 518, 17 km vanaf Mogale City, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIWaA0dAii1EPXZ9uAFZfBsiagB40WOS07MJn38YdnppCX90o8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R563 Cradle of Humankind Portion 39 Farm Danielsrust, number 518 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.975998671501 27.710036068787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem