Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sibani Glamping Tents

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Erfdeel 39 Danielsrust Plaas, nommer 518, 17 km vanaf Mogale City, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sibani Luxury Tents is op 'n privaat reservaat, 21,4 km vanaf Krugersdorp en 8,6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Sibani Luxury Tents is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n bosveldwegbreek met toegang tot verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf word aangebied in 4 luukse tente, 'n entjie vanaf die lodge. Hierdie struktuur-tente het elk 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n oopplan-sitarea. Elke tent het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n warmstort, wasbak en 'n spoeltoilet.

Daar is nie kragtoevoer in die tente nie, maar wel 'n kragopwekker by die boma waar gaste hulle elektroniese toestelle kan laai as die kragopwekker aangeskakel is.

Sibani Lodge is 3,6 km vanaf die kampterrein en bied 'n gemeenskaplike vermaakarea. Daar is ook 'n konferensiekamer wat gehuur kan word. Wildritte en wynproe kan ook op die perseel gereël word.

Besienswaardighede in die area sluit die Sterkfonteingrotte, Nirox Foundation Sculpture Park, Krugersdorp Wildreservaat, Tarlton International Raceway en die Krugersdorp Gholfbaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Sibani Glamping Tents
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Erfdeel 39 Danielsrust Plaas, nommer 518, 17 km vanaf Mogale City, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Sibani Glamping Tents het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R563 Wieg van die Mensdom, Erfdeel 39 Danielsrust Plaas, nommer 518, 17 km vanaf Mogale City, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIWaA0dAii1EPXZ9uAFZfBsiagB40WOS07MJn38YdnppCX90o8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R563 Cradle of Humankind Portion 39 Farm Danielsrust, number 518 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.975998671501 27.710036068787