Piet Retief Akkommodasie by Sibani Wedding & Function Venue | LekkeSlaap
+16
+16

Sibani Wedding & Function Venue

3 resensies
Tentekamp
  • Vanaf R120 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 164 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 07:00
  • Adres:  Potgietershoek plaas, erfdeel 6, Bothashoop, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sibani Wedding & Function Venue is 26 km van Piet Retief en 3 km van die grenspos na Swaziland af. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is op pad na die venue wat 15 km lank is.

Verblyf word verskaf in 3 Wendy-houthuisies, Wendy-gesinshouthuisie met slaapplek vir 4 gaste, 2 groot slaapsale met slaapplek vir 10 gaste, daar is badkamers en ook kampeergeriewe. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenhede het tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kampeerplek kan slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste bied. Die kampterrein het 'n ablusieblok en gemeenskaplike kuier-area.

Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof en steenkool-stoof, asook 'n boma-area met braaigeriewe. Etes kan op versoek voorsien word. Daar is 'n swembad, bergroetes, Zipline-geriewe en 'n minerale modderbad.

Gaste kan die Swazi-kerse, die wêreldbekende Ngwenya Glass en die Swazi Spa Valley Resort met sy spa en gholfbaan besoek. House On Fire en Malolotja Canopy Tours is ook 'n móét.

Daar is vriendelike honde op die terrein en ook 'n hansdieretuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Sibani Wedding & Function Venue
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Potgietershoek plaas, erfdeel 6, Bothashoop, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Sibani Wedding & Function Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 164 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 07:00
  • Adres:  Potgietershoek plaas, erfdeel 6, Bothashoop, Mkhondo, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyNzIzMjQ2LTZiZmUtNDIyZC04YTM3LWU1NzlmMDdkMzc5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R120  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Farm Potgietershoek, Portion 6 Bothashoop 2380 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-23:00 07:00 -26.92843 30.96021
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za