Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sicklebush Suite Romantic Getaway

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedood 528, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sicklebush Suite Romantic Getaway is 'n romantiese en luukse suite op die veilige Hoedspruit Wildlife Estate naby die Krugerwildtuin. Die suite bied privaatheid en rustigheid, sowel as maklike toegang tot geriewe, winkels en bekoorlike restaurante in die dorp.

Die grasdaksuite het sy eie ingang en 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet, dubbelwasbakke en daar is 'n binne- en buitestort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die suite het lugversorging en die sitarea het 'n L-vormige rusbank. Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, klein skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en 'n yskas toegerus. Die suite het skuifdeure wat na 'n onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele lei. Gaste kan daar sit en die bosuitsig aanskou en maaltye geniet. Gaste kan kyk hoe die wild verbyloop in die bos en die ryk voëllewe dophou.

Gaste kan ook ’n selfry-safari met skemerkelkies geniet, een van die plaaslike kroeë besoek vir ’n drankie, gaan draf of wandel in die wildernisarea op die landgoed, of by een van die spa's in en om die dorp ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Sicklebush Suite Romantic Getaway sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Sicklebush Suite Romantic Getaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kanniedood 528, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Sicklebush Suite Romantic Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanniedood 528, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eaecd31dd22844e8351abc6fd76cea1ad4ca98aee55e3e21c8458f6c8d123bc367b4b4a76dc625d2582b672c2ee126fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 528 Kanniedood Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.34351655336 30.982673703224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem