Margate North Beach Akkommodasie by Sie-Esta 1 | LekkeSlaap
+15
+15

Sie-Esta 1

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-rylaan 3, Margate Noordelike Strand, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sie-Esta 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, in Margate. Die kompleks is naby Margate se hoofstrand, en die area se besienswaardighede.

Die dupleks-woonstel bied slaapplek aan 9 gaste, en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die hoofslaapkamer lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer op die onderste verdieping, asook 'n aparte gastetoilet.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, oond, stoof, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv. Gaste moet asb hul eie slimkaart en dekodeerders (uitsluitend Explora) saambring. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Let asb. daarop dat geen partytjies, geraas, harde musiek of oorbesetting word toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sie-Esta 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed Tripelstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 5 persone
1 xStapelbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Sie-Esta 1
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Duke-rylaan 3, Margate Noordelike Strand, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sie-Esta 1 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-rylaan 3, Margate Noordelike Strand, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGCHKDbkb0jnsGNjtvGqsoONfKyDyMG08E1gWews0NcVpzTYFX6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 020  per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 3 Duke Drive Margate North Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.85761779397 30.37452990374
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za