Sieberhagen Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sieberhagen Huis bied vakansieverblyf in die Strand en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendinge, besienswaardighede en die Strand se swemstrand.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Daar is 'n tweede badkamer wat deur die tweede en derde kamers gedeel word.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste vir selfsorgverblyf sou benodig, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis, onbeperkte WiFi.

Die huis spog met 'n binne- en 'n buitebraai en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Sieberhagen Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sieberhagen Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false