Sandy Point Akkommodasie by Sielerus | LekkeSlaap
+6
+6

Sielerus

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingostraat 47, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Sielerus is 'n knus selfsorgwoonstel vir 2 mense in Sandy Point, St Helenabaai en het 'n lieflike see-uitsig vanaf die balkon.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank toegerus. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan.

Parkeerplek en onderdak-braaigeriewe is beskikbaar. Let wel dat die woonstel vas is aan die hoofhuis en dat die eienaar op die perseel saam met hulle troeteldiere woon. Ander troeteldiere word dus nie toegelaat nie.

Sielerus is 700 m van die swemstrand af geleë. St Helenabaai bied ook walviskykgeleenthede tussen Augustus en November en tydens lente is die omgewing vol wildeblomme. Paternoster is slegs 17 km ver, Vredenburg 25 km en Velddrif is 26 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Sielerus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Sielerus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Flamingostraat 47, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sielerus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingostraat 47, St Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANIEm4SN3vOIdFAp4zDvdrteQXhRcLYNTIAvT89iY0dfB5jEehy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 47 Flamingo Street St Helena Bay 7382 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.740570508431 18.002853386739
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za