by Sieniesee | LekkeSlaap
+49

Sieniesee

Winteraanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 57, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Sieniesee is in Danabaai, Mosselbaai geleë en bied 'n gerieflike woonstel, ideaal vir 'n gesin. Daar is verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge in die omgewing. Die strand is net 'n klein entjie in die straat af.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 gaste, ideaal vir 'n gesin, maar nie vir 5 volwassenes nie. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n enkelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n groot dubbelskuifdeur wat lei na die tuin met braaigeriewe en 'n ononderbroke see-uitsig. Bokke maak soms 'n draai deur die tuin en fisante word bederf met gebreekte mielies.

Die swemstrand, 1ste Strand, is naby die huis, ongeveer 1 km se stap van die eenheid af.

Slaapplek

’n Bespreking by Sieniesee sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Sieniesee
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Proteaweg 57, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sieniesee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 57, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8coyqxSdl6Cm3UXqjVx1Q1Aqo9u5hFA8BMOYu7wY5yTaFmPfOy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 125  per nag, vir 5 mense 30 5 1 5 57 Protea Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.202623 22.04465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem