LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Siesta-at-albatross | LekkeSlaap
+46

Siesta-at-albatross

2 resensies
Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 30 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosweg 98, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 R2 520 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Siesta-at-albatross bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op die eienaars se perseel. Die perseel is in Pringlebaai en bied toegang tot voetslaanroetes, strande, riviere en damme. Siesta-at-albatross is 2,4 km vanaf Pringlebaai se hoofstrand.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 12 gaste. Die eerste slaapkamer met 'n dubbelbed, die tweede kamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer 'n enkelbed en 3 stapelbeddens. Daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea en 'n rustieke houtbadkamer met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, yskas en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien en sitarea het 'n rusbank, 'n slaapbank en boeke.

Gaste het toegang tot 'n binnebraai en swembad wat 'n privaat area is.

Doendinge in die omtrek sluit perdry, hengel, voëlkyk, bergfietsry en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Siesta-at-albatross sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 7 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
3 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Siesta-at-albatross
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Albatrosweg 98, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Siesta-at-albatross het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 600
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 12)
was R3 600
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosweg 98, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23980d13ba00a48766c5b6f6ca316c49cc35f23ad96186b64f82bb639813f70234af0538fe51b5df415a9ec106069eef50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 600, nou Vanaf R2 520  per nag (plek vir 12) 2 5 1 4 98 Albatross Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.349576359059 18.817040046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!