Siesta

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Siesta is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Vermont, Hermanus. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan 'n verskeidenheid walviskyk-plekke en geriewe.

Die woonstel is smaakvol versier en het 1 kamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ingeboude kaste met eetgerei en breekware. Die eetarea is langsaan die kombuis. Die woonstel bied ook 'n ingeboude braai, gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Siesta is net 5 minute se stap van 'n afgesonderde strand af en 10 tot 20 minute se ry vanaf die Hemel en Aarde-wynroete en Hermanus se middedorp met restaurante, winkels, talle walviskyk-plekke en ander doendinge.

'n DStv Compact Plus-pakket is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Siesta sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Siesta gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za