Silhouette Guest House
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasonsweg 26, Riebeeckstad, Welkom, 9460, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Silhouette Guest House is geleë in Riebeeckstad, 'n voorstad 9 km oos van Welkom se middestad af. Die gastehuis is omring deur woonhuise. Dit is naby 'n vulstasie waar gaste brandstof kan ingooi en peuselhappies kan koop en ook naby 'n supermark waar gaste die nodige kruideniersware kan kry.
Die verblyf bestaan uit 7 dubbelkamers waarvan die meeste en suite-badkamers h wat almal toegang tot gedeelde badkamers het. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en verwarmers.
Die gastehuis het 'n koffiewinkel wat verskeie tipes koffie, ligte maaltye en nagereg bedien. Die perseel is beskikbaar vir geleenthede soos jaareindfunksies, troues of vergaderings. Daar is ook 'n speelterrein op die perseel sodat kinders lekker buite kan speel en 'n swembad waarin gaste kan afkoel na 'n warm dag in die son.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- 24-uur Kamerbediening
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Jasonsweg 26, Riebeeckstad, Welkom, 9460, Vrystaat
- Gaste dink Silhouette Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Riebeeckstad Welkom Vrystaat
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasonsweg 26, Riebeeckstad, Welkom, 9460, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom