Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Siloam

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabethstraat 7, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Siloam is 'n dubbelverdiepingvakansiehuis in Uvongo geleë. Die ruim huis het slaapplek vir 8 gaste (maksimum 6 volwassenes) en is naby die Lucien Blouvlagstrand.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad.

Daar is ook 'n tweede sitarea op die boonste verdieping met 'n enkelbed. Die ten volle toegeruste kombuis het al die nodige toebehore, insluitend 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met DStv.

Daar is 'n ruim balkon met ingeboude braaigeriewe wat uitkyk oor die tuin en die swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en die perseel het elektriese omheining. Die perseel is 2 km vanaf Margate se noordelike strand, restaurante en ander geriewe in die area.

Die verblyf het ook 'n omsetter wat die TV en ligte tydens beurtkrag aanhou.

Slaapplek

’n Bespreking by Siloam sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Siloam
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Queen Elizabethstraat 7, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Siloam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabethstraat 7, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a53058f41c827592be90d0020af004f5fd85acc0f5301ef0eea9563b5da75a311a1d08040ade97c6ec41bd803ce9332cf53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 7 Queen Elizabeth Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.848772295078 30.386822911114
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem