Silva
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R620 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Silva is in West Acres, Mbombela (Nelspruit) en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin met 2 kinders en 2 volwassenes. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders). Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, Netflix en Showmax. Gratis WiFi word voorsien.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Silva sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Silva het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tambotie-straat 6, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom