Silver Bay Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geniet die bekoorlike strande aan die Kaapse Weskus by Silver Bay Villa - 'n pragtige en kontemporêre toevlugsoord. Dis ideaal geleë sodat gaste die lieflike uitsigte kan geniet en maklike toegang tot die strand kan hê tydens hul vakansieverblyf.

Silver Bay Villa is 'n pragtige selfsorg-villa. Dit front oos en het 'n randvloeiswembad in 'n binnehof wat teen die sterk suidoostewind beskut is. Die huis is op 'n duin geleë en bied asemrowende uitsigte oor St. Helena en Stompneusbaai se strande.

Die huis het oopplan-leefareas op die boonste verdieping en 'n ruim familiekamer en 4 en suite-slaapkamers. Daar is slaapplek vir 8 gaste. Die kamers op die onderste verdieping het almal direkte toegang tot die strand. Die hele villa het ondervloerse verhitting en 'n lekker kaggel bo wat 'n warm atmosfeer skep.

Die villa is volledig gemeubileer en ingerig met moderne toebehore wat aansluit by die kontemporêre styl. Daar is ook DStv, 'n DVD-speler en WiFi.

Slaapplek

'n Bespreking by Silver Bay Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Silver Bay Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 860 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false