Witbank Akkommodasie by Silver Birch Gastehuis | LekkeSlaap
+17
+17

Silver Birch Gastehuis

4 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wells-straat 6, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Silver Birch Guest House is in die dorp Emalahleni, voorheen Witbank, en bied gehalte verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is ongeveer 'n uur se ry vanaf Pretoria en bied maklike toegang tot al die hoofsnelweë.

Elke kamer het 'n TV met DStv, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, muurverwarmers en waaiers. Die kamers word daagliks skoongemaak deur ons vriendelike personeel wat ook op die perseel woon.

Emalahleni is op die roete na verskeie besienswaardighede, soos die Krugerwildtuin, geleë en is dus 'n ideale oorstaanplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Silver Birch Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Wells-straat 6, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Gaste dink Silver Birch Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wells-straat 6, Emalahleni, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ODQ1OTllLTZhNjYtNGY0NS05NzU4LWVmYmZhNzgyM2QwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 6 Wells Street Emalahleni 1035 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.8743 29.2278
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za