Oosterville Akkommodasie by Silver Bull B&B | LekkeSlaap
+25
+25

Silver Bull B&B

  • Vanaf R805 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 123, Oosterville, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Silver Bull B&B is 'n verwelkomende gastehuis met B&B-en selfsorgverblyf in die skilderagtige dorp Upington. Dit is die ideale plek vir 'n welverdiende rus, hetsy vir 'n kort oornagstop of vir langer verblyf. Ons is hier om aan jou behoeftes te voorsien. Ons personeel is passievol, behulpsaam en vriendelik en help jou graag in jou behoeftes, nag en dag.

Die gastehuis bied slaapplek aan in 7 netjiese en skoon kamers wat goed toegerus is. Gaste kan kies tussen dubbelkamers, ruim gesinskamers en selfsorg-eenhede. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en gratis WiFi.

Ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien. Aandete kan gereël word. Die tuin bied rustigheid en gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak. Gaste mag ook in die groot swembad afkoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Silver Bull B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Schroderstraat 123, Oosterville, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Silver Bull B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R805
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R805
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R805
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 123, Oosterville, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9060a4a114927fd528b41b5509f3840ad488ad520165374d413f00ac2e3f36eb8a77b856c2144c8516147e935f2e600d916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R805  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 123 Schroder Street Oosterville 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.44481 21.26537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za