LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Silver Corner Accommodation | LekkeSlaap
+9

Silver Corner Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver-straat 317, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Silver Corner Accommodation bied moderne verblyf in 'n stil doodloopstraat in Muckleneuk.

Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met 2 slaapkamers en 'n uitsig oor Pretoria van die stoep af. Elke kamer is geskik vir 2, het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer.

Dié oopplan-kamers het elk 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met 2 stoele en WiFi.

Muckleneuk het 'n verskeidenheid winkels en restaurante en gaste kan die Austin Roberts Bird Sanctuary of Uniegeboue besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Silver-straat 317, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silver-straat 317, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA639c70f2070ba4db9913eb181e2adf07dace3475d7512254ba6e5d5cd905a86a4d67b5e46cbd37c3483571b7fb0a9d59ba22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 317 Silver Street Muckleneuk 0002 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.763977732126 28.207648252703
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!