Eikenbosch Akkommodasie by Silver Cottage on Meath | LekkeSlaap
+22

Silver Cottage on Meath

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meathstraat 70, Oakdale, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Silver Cottage on Meath is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville. Die perseel is ideaal geleë, 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die bekoorlike kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, met gordyne wat privaatheid bied. Die woonstel het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond. potte, panne, eetgerei en breekware.

Die woonstel bied toegang tot 'n patio met 'n braai-area wat gaste kan benut. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en veilige parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig.

Silver Cottage on Meath is ook sowat 3 km vanaf Cool Running, Tyger Waterfront en Tygervallei Mall, en 15 tot 30 km vanaf verskeie wynplase en wynproe-venues in die Durbanville Wynvallei en die Kaapse Wynlande.

Slaapplek

’n Bespreking by Silver Cottage on Meath sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Meathstraat 70, Oakdale, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meathstraat 70, Oakdale, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Q5WiyBUfqpsWYBdzzyg1euCaLaOXthxQlbiN9jE7cKoaqsQgp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 70 Meath Road Oakdale, Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -33.89455 18.63777
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za